Susan Hampshire

Susan Hampshire
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 12 Mei 1937 (1937-05-12)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1947–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Susan Hampshire (gebore 12 Mei 1937) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Forsyte Saga (1967) en Monarch of the Glen (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy